Gaan na inhoud

Orlando, Soweto

Koördinate: 26°14′35″S 27°56′11″O / 26.24306°S 27.93639°O / -26.24306; 27.93639
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Orlando
Township
Orlando is in Greater Johannesburg
Orlando
Orlando
Koördinate: 26°14′35″S 27°56′11″O / 26.24306°S 27.93639°O / -26.24306; 27.93639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal10,01 km2 (3,86 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal108 813
 • Digtheid11 000/km2 (30 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Orlando is die oudste township in Soweto, Gauteng. Die township is in 1931 gestig en na Johannesburg se burgemeester Edwin Orlando Leake vernoem.[1] Orlando is verdeel in Orlando-Oos en Orlando-Wes. Volgens die 2011-sensus het Orlando-Oos 68 210 inwoners[2] en Orlando-Wes 40 603 inwoners.[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]