Cosmo City
Gereedskap
Algemeen
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cosmo City | |
---|---|
Koördinate: 26°01′18″S 27°55′50″O / 26.02167°S 27.93056°O / -26.02167; 27.93056 | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Stigting | 2004 |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,90 km2 (3,82 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 44 295 |
• Digtheid | 4 476/km2 (11 590/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Cosmo City is 'n nuwe voorstad in Johannesburg, Suid-Afrika. Die voorstad is in 2004 uitgelê.[1] In 2011 het Cosmo City 44 295 inwoners gehad, waarvan 97,2% swartmense was.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "joburg.org.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2014. Besoek op 28 April 2014.
- ↑ 2011-sensus (Cosmo City)