1258
Voorkoms
1258 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1253 | 1254 | 1255 | 1256 | 1257 | ◄ 1258 ► | 1259 | 1260 | 1261 | 1262 | 1263 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1258 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1258 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die politieke splitsing van Languedoc word in die ooreenkoms van Corbeil bevestig; die Corbières word as grenslyn tussen die Koninkryk Frankryk en die Koninkryk Aragón bepaal.
- Korea het oorgegee aan die Mongole.
- 10 Februarie – Hülegü Khan en die Mongole plunder Bagdad, en beëindig daarmee die heerskappy van die Abbasidiese Kalifaat.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Osman I, eerste sultan van die Ottomaanse Ryk († 1326)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 18 Augustus – Theodorus II Laskaris, keiser van die Niceense Ryk (* Circa 1222)