ISO 3166-2:ZW
Voorkoms
ISO 3166-2:ZW is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Zimbabwe betrekking het. Hierdie standaard definieer Zimbabwe se provinsies.
Kodes
[wysig | wysig bron]Kode | Naam | Kategorie |
---|---|---|
ZW-BU | Bulawayo | provinsie |
ZW-HA | Harare | provinsie |
ZW-MA | Manicaland | provinsie |
ZW-MC | Masjonaland-Sentraal | provinsie |
ZW-ME | Masjonaland-Oos | provinsie |
ZW-MI | Midlands | provinsie |
ZW-MN | Matabeleland-Noord | provinsie |
ZW-MS | Matabeleland-Suid | provinsie |
ZW-MV | Masvingo | provinsie |
ZW-MW | Masjonaland-Wes | provinsie |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ISO 3166-2, name van gedeeltes van lande en afhanklike gebiede.
- ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir die domeinname op die internet.