Manicaland
Voorkoms
Manicaland is 'n provinsie in oostelike Zimbabwe met sowat 1,6 miljoen inwoners (2002). Die hoofstad is Mutare (voorheen bekend as Umtali).
Provinsies van Zimbabwe | |
---|---|
Bulawayo · Harare · Manicaland · Masjonaland-Oos · Masjonaland-Sentraal · Masjonaland-Wes · Masvingo · Matabeleland-Noord · Matabeleland-Suid · Midlands |