Franco Colapinto
Voorkoms
Franco Alejandro Colapinto (gebore 27 Mei 2003 in Pilar) is 'n Argentynse renjaer. In 2019 het hy die Spaanse Formule 4-kampioen geword. Vanaf 2023 is hy deel van die Williams Driver Academy, die oefenprogram van die Williams Formule 1-span.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Formule 1
[wysig | wysig bron]Op 1 September 2024 het hy sy Formule 1-rendebuut vir dié span gemaak tydens die Italiaanse Grand Prix as plaasvervanger vir Logan Sargeant, wie nie voldoende presteer het nie.
Formule-2 van 2024
[wysig | wysig bron]Seisoen | Span | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | Plek | Punte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
FIA Formule-2 van 2024 | MP Motorsport | Bahrein | Saoedi-Arabië | Australië | Italië | Monaco | Spanje | Oostenryk | Verenigde Koninkryk | Hongarye | België | Italië | Azerbeidjan | Katar | Verenigde Arabiese Emirate | 6de | 96 | ||||||||||||||
18 | 6 | 11 | DNF | 4 | DSQ | 1 | 5 | 5 | 13 | 18 | 2 | 18 | 2 | 5 | 4 | 5 | 13 | 8 | DNF |
Formule Een-uitslae
[wysig | wysig bron]
|
|
Jaar | Inskrywer | Onderstel | Enjin | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | Plek | Punte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2024 | Williams Racing | Williams FW46 | Mercedes F1 M15 E Performance V6 |
BHR |
SAU |
AUS |
JPN |
CHN |
MIA |
EMI |
MON |
KAN |
SPA |
OOS |
GBR Toets |
HON |
BEL |
NED |
ITA 12 |
AZE 8 |
SIN 11 |
VSA 10 |
MXS 12 |
SAP DNF |
LSV 14 |
KAT DNF |
ABU |
19de* | 5* |
- * Seisoen nog aan die gang