Quito
Aspettu
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Template:Vlagland |
Provinsie | Pichincha |
Koördinate | Template:Koördinate |
Gestig op | 6 Desember 1534 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 352 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 850 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2019) | 1 978 376 |
- Metropolitaanse gebied (2019) | 2 700 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 602 /vk km |
Tydsone | UTC -05:00 |
Burgemeester | Santiago Guarderas |
Amptelike Webwerf | quito.gob.ec |
Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 978 376 in 2019 gehad en 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese stadsentrum van Quito is in 1978 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Quiro è la capitali di l'Equador. E' la capitali ca diteni lu record munniali di altitùddini supra lu liveddu dû mari, chê sò 3000 metri.