wys
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | wys |
Verlede Tyd | ek | het gewys |
- Hulp:IPA: [vəis]
-
(lêer)
- Aandui; toon; iemand iets laat sien.
- Verduidelik; vir iemand iets duidelik maak.
- Jannie wys vir Sannie waar die skuur is.
- Wys my hoe om 'n inskrywing op die Wikiwoordeboek te maak.
Vertalings: Aandui; toon | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Verduidelik | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | wys | wyse | wys | |
Vergrotend | wyser | |||
Oortreffend | wysste |
- Baie slim en verstandig; 'n goeie raadgewer; van groot insig getuig.
- Die ou man is wys.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wys | — |
- (weinig gebruik) Wyse; manier.
- (musiek) (weinig gebruik) Wysie, melodie.