Ek het uitgesien na sy boodskap en musiek maar moes twee keer dink om dit by te woon, want dit was koud en die Augustuswinde het behoorlik gewaai.[1]
Kinders wat hande vashou en touspring, hul serpe waaiend in die wind. [2]
Kaapstad se beeld-op-die-balkon, opgetof in historiese herinnering, lyk kompleet soos ’n winkelmannekyn wat iemand daar vergeet het – arm in die lug, waaiend na ’n onoplettende skare op die Parade (waar daar dekades reeds ’n regte, egte koloniale standbeeld pryk).[3]