til
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
til | tille |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tilletjie | tillletjies |
- 'n Behuising vir mak duiwe
- 'n Apparaat waar betaling vir goeters of dienste opgeteken en waarin die geld bewaar word
- 'n Uitstulping in hout wat die houtvate gedeeltelik of geheel kan verstop[1]
- Die duiwe is so aanpasbaar dat hulle hulle werk doen vanuit enige duiwe til[2]
- 'n Video Wat op Intelligence bureau SA se Facebookblad gedeel is, wys hoe 'n gewapende rower besig is om geld uit 'n til te haal.[3]
Vertalings: 1. Behuising vir duiwe | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Apparaat vir betalings | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Uitstulping in hout | |||
---|---|---|---|