Gaan na inhoud

skel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skel 
Verlede Tyd  ek   het geskel    
Teenwoordige deelwoord skellende     
skel
Slegsê; krenkende of beledigende woorde op 'n heftige of ongeskikte toon uitspreek.
Sy is bekend vir haar mal idees en skel hom gereeld oor sy mislukkings uit. Hy skel soos 'n viswyf.
Niemand wat iets weet nie, niemand wat iets doen nie, niemand wat kan skel nie.
«Donkie skel vir Langoor uit.»
Gesê as albei dieselfde fout het.
skelwoord

    Vertalings

  Vertalings:    skel
Engels: curse(en), swear(en), scold(en)
Nederlands: schelden(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   skel     skel, skelle        
Vergrotend   skeller      
Oortreffend   skelste  
  1. Hoë en deurdringende klank; skril, skerp geluid.
  2. Baie sterk; intens; skerp.
  1. Die vrou het 'n skel stem.
  2. Die skel neonligte brand my oë.

    Vertalings

  Vertalings:    skel
Engels: acerbic(en), acid(en), acrid(en), harsh(en), lurid(en), sharp(en), shrill(en), sour(en), tart(en)
Nederlands: schel(nl)