rug
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rug | rûe, rugge |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ruggie | ruggies |
- رِوخْ , meervoud: رِوگِی , رِوئِی
- (anatomie) Agterste deel van die romp van mens of dier wat teenoor bors of buik lê.
- Hy het gekla van ’n seer rug en stywe nek, asook ’n sensitiwiteit vir lig en ’n geraas.
- «Soos water op 'n eend se rug.»
- Dit steur nie vir hul daaraan nie.
Vertalings: rug | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rug | rûens, ruggens |
- Kim, boonste deel van 'n rant of berg.
- 'n Argipel of eilandgroep is 'n ketting of tros van eilande wat dikwels langs 'n oseaniese rug of vulkaniese warmkol gevorm is.
Vertalings: rug | |||
---|---|---|---|