divisie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
divisie | divisies |
-
(lêer)
- di•vi•sie
- (militêr) 'n Selfstandige eenheid van 'n leër, tipies met 15 000 of meer soldate wat in brigades opgedeel is.
- (sport) 'n Afdeling in 'n sportkompetisie.
- (biologie) 'n Biologiese klassifikasie rang ekwivalent aan 'n Filum wat in die plant of die swamryk gebruik word.
- 'n Selfstandige afdeling van 'n maatskappy.
Vertalings: divisie | |||
---|---|---|---|