akkusatief
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | akkusatief |
Attributief | akkusatiewe |
Partitief | akkusatiefs |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
akkusatiewe | akkusatiewes |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ɑˈkɨsɑtif, ɑˈkɨsətif], meervoud: [ɑˈkɨsɑtivə, ɑˈkɨsətivə]
- byvoeglik: predikatief: [ɑkɨsɑˈtif, ɑkɨsəˈtif], attributief: [ɑkɨsɑˈtivə, ɑkɨsəˈtivə], partitief: [ɑkɨsɑˈtifs, ɑkɨsəˈtifs]
- gesubstantiveer: [ɑkɨsɑˈtivə, ɑkɨsəˈtivə], meervoud: [ɑkɨsɑˈtivəs, ɑkɨsəˈtivəs]
- اَكُیسَاتِفْ , meervoud: اَكُیسَاتِڤِی
- byvoeglik: predikatief: اَكُیسَاتِفْ , attributief: اَكُیسَاتِڤِی , partitief: اَكُیسَاتِفْسْ
- gesubstantiveer: اَكُیسَاتِڤِی , meervoud: اَكُیسَاتِیڤِسْ
- akkusatief, akkusatiif; meervoud: akkusatiwe, akkusati-we
- byvoeglik: predikatief: akkusatief, akkusatiif; attributief: akkusatiwe, akkusati-we; partitief: akkusatiefs, akkusatiifs
- gesubstantiveer: akkusatiwe, akkusati-we; meervoud: akkusatiwes, akkusati-wes
- Wat betrekking het of die funksie het van 'n akkusatief.
Vertalings: akkusatief | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
akkusatief | akkusatiewe |
- Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, waardeur die lydende voorwerp in die sin aangedui word.
- Woord in die akkusatief.
- 1. akk.
Vertalings: akkusatief | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akkusatief.