Gaan na inhoud

W.A. Hofmeyr-prys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Willie Hofmeyr omstreeks 1917.

Die W.A. Hofmeyr-prys 'n letterkundeprys vir drama, digkuns en prosa, is begin deur Nasionale Pers ter nagedagtenis van 'n voormalige voorsitter van die maatskappy se direksie, W.A. Hofmeyr. Dit is in 1954 die eerste keer toegeken. Oorspronklik het net boeke wat uitgegee is deur Nasionale Boekhandel in aanmerking gekom, maar vanaf 1970 is dit verander na publikasies van Tafelberg Uitgewers.

Vorige wenners

[wysig | wysig bron]

Enkele vorige wenners:

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 [1]
  2. "tafelberg.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2012. Besoek op 22 November 2013.
  3. 3,0 3,1 3,2 "NB-Uitgewers". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2016. Besoek op 14 Augustus 2017.
  4. Klopper, Elsa (1999). "The use of conceptual metaphor in Karel Schoeman's Another Country". Alternation. 6 (2): 321–331. Besoek op 14 November 2021.