Skokbreker
Voorkoms
'n Skokbreker (in werklikheid, 'n "skokdemper") is 'n meganiese of hidroliese toestel wat ontwerp is om skokimpulse te absorbeer en te demp. Dit funksioneer deur die omskakeling van die kinetiese energie van die skok na 'n ander vorm van energie (tipies hitte) wat dan verkwis word.