Rutte II-kabinet
Voorkoms
Die Rutte II-kabinet, die Nederlands kabinet wat het regeer van 5 November 2012 tot 26 Oktober 2017, het bestaan uit lede van die VVD en die PvdA. Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Mark Rutte van die VVD-party, 'n regs-liberale party, gewees. Die vise-premier (ook minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede) was Lodewijk Asscher van die PvdA-party, 'n gematigde sosialistiese-demokratiese party, gewees.
Kabinetslede
[wysig | wysig bron]Algemene Sake
[wysig | wysig bron]- minister: Mark Rutte – VVD
Binnelandse Sake en Koninkrykrelasies
[wysig | wysig bron]- minister: Ronald Plasterk – PvdA
Buitelandse Sake
[wysig | wysig bron]- minister: Frans Timmermans – PvdA (tot 17 Oktober 2014)
- minister: Bert Koenders – PvdA (sedert 17 Oktober 2014)
Ekonomiese Sake
[wysig | wysig bron]- minister: Henk Kamp – VVD
- adjunk-minister: Martijn van Dam – PvdA
Finansies
[wysig | wysig bron]- minister: Jeroen Dijsselbloem – PvdA
- adjunk-minister: Erik Wiebes – VVD
Infrastruktuur en Omgewingsake
[wysig | wysig bron]- minister: Melanie Schultz van Haegen-Maas Geesteranus
- adjunk-minister: Sharon Dijksma – PvdA
Onderwys, Kultuur en Wetenskap
[wysig | wysig bron]- minister: Jet Bussemaker – PvdA
- adjunk-minister: Sander Dekker – VVD
Sosiale Sake en Werkgeleenthede
[wysig | wysig bron]- minister: Lodewijk Asscher – PvdA
- adjunk-minister: Jetta Klijnsma – PvdA
Veiligheid en Justisie
[wysig | wysig bron]- minister: Ivo Opstelten – VVD (tot 10 Maart 2015)
- minister: Ard van der Steur – VVD (van 20 Maart 2015 tot 27 Januarie 2017)
- minister: Stef Blok – VVD (sedert 27 Januari 2017)
- adjunk-minister: Fred Teeven – VVD (tot 10 Maart 2015)
- adjunk-minister: Klaas Dijkhoff – VVD (tot 4 Oktober 2017)
Verdediging
[wysig | wysig bron]- minister: Jeanine Hennis-Plasschaert – VVD (tot 4 Oktober 2017)
- minister: Klaas Dijkhoff - VVD (sedert 4 Oktober 2017)
Volksgesondheid, Welsyn en Sport
[wysig | wysig bron]- minister: Edith Schippers – VVD
- adjunk-minister: Martin van Rijn – PvdA
Sonder portefeulje
[wysig | wysig bron]- minister van Buitelandse Handel en Ontwikkelingssamewerking: Lilianne Ploumen – PvdA
- minister van Behuising en Rijksdienst: Stef Blok – VVD
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- (nl) Kabinet-Rutte II (2012-2017), Parlement.com
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Rutte II-kabinet. |
- (nl) Rutte II-kabinet, Rijksoverheid.nl
Voorafgegaan deur Rutte I-kabinet |
Rutte II-kabinet 2012-2017 |
Opgevolg deur Rutte III-kabinet |