Oliver Stone
Oliver Stone | |
Stone in 2015.
| |
Geboortenaam | William Oliver Stone |
---|---|
Geboorte | 15 September 1946 |
Aktiewe jare | 1971-tans |
William Oliver Stone (gebore op 15 September 1946) is ’n Amerikaanse rolprentregisseur, draaiboekskrywer en vervaardiger.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Hy het in die middel 1980's en vroeë 1990's bekendheid verwerf vir die skryf en regissering van ’n reeks rolprente oor die Viëtnamoorlog, waarin hyself ’n soldaat was. Baie van Stone se prente handel oor omstrede Amerikaanse politieke kwessies van die laat 20ste eeu en is as sulks as gevaarlik beskou toe hulle uitgereik is. Sy prente kombineer dikwels verskillende kamera- en filmformate in ’n enkele skoot, soos in JFK, Natural Born Killers en Nixon.[1]
Hy het drie Oscars gewen vir sy werk aan die prente Midnight Express, Platoon en Born on the Fourth of July. Hy is op die Austin-rolprentfees van 2007 vereer met die prys vir lewenslange bydrae tot die rolprentbedryf.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]Jaar | Rilprent | Regisseer | Skrywer | Produsent |
---|---|---|---|---|
1974 | Seizure | (ja) | (ja) | Nee |
1978 | Midnight Express | Nee | (ja) | Nee |
1981 | The Hand | (ja) | (ja) | Nee |
1982 | Conan the Barbarian | Nee | (ja) | Nee |
1983 | Scarface | Nee | (ja) | Nee |
1985 | Year of the Dragon | Nee | (ja) | Nee |
1986 | Salvador | (ja) | (ja) | (ja) |
8 Million Ways to Die | Nee | (ja) | Nee | |
Platoon | (ja) | (ja) | Nee | |
1987 | Wall Street | (ja) | (ja) | Nee |
1988 | Talk Radio | (ja) | (ja) | Nee |
1989 | Born on the Fourth of July | (ja) | (ja) | (ja) |
1991 | The Doors | (ja) | (ja) | Nee |
JFK | (ja) | (ja) | (ja) | |
1993 | Heaven & Earth | (ja) | (ja) | (ja) |
1994 | Natural Born Killers | (ja) | (ja) | Nee |
1995 | Nixon | (ja) | (ja) | (ja) |
1996 | Evita | Nee | (ja) | Nee |
1997 | U Turn | (ja) | (ja) | Nee |
1999 | Any Given Sunday | (ja) | (ja) | (ja) |
2004 | Alexander | (ja) | (ja) | Nee |
2006 | World Trade Center | (ja) | Nee | Nee |
2008 | W. | (ja) | Nee | Nee |
2010 | Wall Street: Money Never Sleeps | (ja) | Nee | (ja) Nie genoem nie |
2012 | Savages | (ja) | (ja) | Nee |
2016 | Snowden | (ja) | (ja) | Nee |
TBA | White Lies | (ja) | (ja) | Nee |
As uitvoerende produsent
|
As produsent
|
Televisie
[wysig | wysig bron]Jaar | Rolprent | Regisseer | Skrywer | Produsent | Notas |
---|---|---|---|---|---|
1993 | Wild Palms | Nee | Nee | (ja) | TV Mini-reeks |
1995 | Indictment: The McMartin Trial | Nee | Nee | (ja) | TV-rolprent |
2001 | The Day Reagan Was Shot | Nee | Nee | (ja) | |
2003-2004 | America Undercover | (ja) | (ja) | Nee | Episodes Looking for Fidel en Persona Non Grata (2003 film) |
2012-2013 | The Untold History of the United States | (ja) | (ja) | (ja) | TV-reeks dokumentêr |
2017 | The Putin Interviews | (ja) | (ja) | (ja) |
Dokumentêre rolprente
[wysig | wysig bron]Jaar | Rolprent | Regisseer | Uitvoerende Produsent |
Notas |
---|---|---|---|---|
1998 | The Last Days of Kennedy and King | Nee | (ja) | |
2003 | Comandante | (ja) | Nee | Ook die verteller |
2009 | South of the Border | (ja) | Nee | |
2012 | Castro in Winter | (ja) | Nee | |
2014 | Mi amigo Hugo | (ja) | Nee | |
2015 | A Good American | Nee | (ja) | |
2016 | Ukraine on Fire | Nee | (ja) | |
2019 | Revealing Ukraine | Nee | (ja) |
Ander krediete
[wysig | wysig bron]Jaar | Rolprent | Rol |
---|---|---|
1973 | Sugar Cookies | Assosiaat-produsent |
1997 | Gravesend | Aanbieder |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ James Riordan (September 1996). Stone: Biography of Oliver Stone. New York: Aurum Press. p. 377. ISBN 1-85410-444-6.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Oliver Stone in die Internet-rolprentdatabasis
- Amptelike webtuiste: The Oliver Stone Experience Geargiveer 25 Januarie 2021 op Wayback Machine
- ’n Biografie van Oliver Stone
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oliver Stone.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia