Moshe Sharett
Voorkoms
Moshe Sharett משה שרת (he) | |
In 1952 | |
Ampstermyn 26 Januarie 1954 – 3 November 1955 | |
Voorafgegaan deur | David Ben-Gurion |
---|---|
Opgevolg deur | David Ben-Gurion |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 10 Maart 1949 – 19 Junie 1956 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Golda Meir |
Lid van die Knesset
| |
Ampstermyn 4 Mei 1948 – 7 Julie 1965 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Moshe Shertok 16 Oktober 1894 Cherson, Russiese Ryk (tans Oekraïne) |
Sterf | 7 Julie 1965 (op 70) Jerusalem, Israel |
Politieke party | Mapai |
Eggenoot/-note | Tzipora Meirov |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Istanbul Universiteit, Londen Skool van Ekonomie |
Luitenant
| |
Lojaliteit | Ottomaanse weermag |
Oorloë/Veldslae | Eerste Wêreldoorlog |
Moshe Sharett (1894 - 1965) was 'n Israelse politikus wat aan die linkse Mapai-party behoort het.
Sharett was vanaf 1949 tot 1956 die minister van Buitelandse Sake, en van 1954 tot 1955 die tweede eerste minister van Israel gewees. Hy was in die Russiese Ryk gebore, en het in 1906 na die Ottomaanse Palestina geëmigreer.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moshe Sharett.
- Knesset se webwerf
Voorafgegaan deur David Ben-Gurion |
Eerste Minister van Israel 1954-1955 |
Opgevolg deur David Ben-Gurion |