Conrad Bain
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Conrad Bain | |
Geboortenaam | Conrad Stafford Bain |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1952–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Conrad Bain (4 Februarie 1923 – 14 Januarie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bananas (1971) en in die televisiereekse Dark Shadows (1966), Maude (1972), en Diff'rent Strokes (1978).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: Bananas
- 1971: Who Killed Mary Whats'ername?
- 1979: C.H.O.M.P.S.
- 1979: A Pleasure Doing Business
- 2003: Tupac: Resurrection
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: Dark Shadows
- 1972: Maude
- 1978: Diff'rent Strokes
- 1978: Grandpa Goes to Washington
- 1978: The Waverly Wonders
- 1978: Everyday
- 1987: Mr. President
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1975: Twigs
- 1980: Bob Hope in the Starmakers
- 1980: The Jimmy McNichol Special
- 1981: Child Bride of Short Creek