Bespreking:Lettertipe
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lettertipe-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lettertipe
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Afrikaans?
[wysig bron]Is "font" werklik korrekte Afrikaans? (Ons het altyd "lettertipe" gebruik...) Anrie 09:06, 8 Maart 2008 (UTC)
- Ja, ek stem eintlik saam - wat gaan ons dan doen? Alles skuif na Lettertipe, dalk met 'n verwysing (redirect) van Font? Pieter-ZA 09:39, 8 Maart 2008 (UTC)
- Ons kan so maak, maar ek kán verkeerd wees. Miskien moet ons wag tot iemand vir ons definitief kan sê? Anrie 10:38, 8 Maart 2008 (UTC)