Berkshire
Voorkoms
Berkshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Berkshire | |
Oppervlakte | 1 262 km² |
Bevolking | 863 800 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 684 inw./km² |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
Berkshire (uitgespreek /ˈbɑrkʃər/) is 'n graafskap in die suide van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Reading, Slough en Windsor. Berkshire het 'n bevolking van 863 800 in 2011 gehad en is dus die 26ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Berkshire.