Belgravia, Kimberley
Voorkoms
Belgravia | |
---|---|
Koördinate: 28°44′39″S 24°46′29″O / 28.74417°S 24.77472°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Frances Baard |
Munisipaliteit | Sol Plaatje |
Hoofplek | Kimberley |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,59 km2 (0,23 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 872 |
• Digtheid | 1 478/km2 (3 830/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 48,6% |
• Indiërs/Asiërs | 4,7% |
• Bruin mense | 13,1% |
• Swart mense | 32,9% |
• Ander | 0,7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 44,6% |
• Engels | 35,5% |
• Tswana | 7,5% |
• Xhosa | 5,0% |
• Suid-Sotho | 2,9% |
Belgravia is 'n voorstad in die ooste van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika se grootste provinsie.
Vir sensusdoeleindes beslaan Belgravia 0,59 km². In 2011 was die inwonertal 872, van wie 48,6 persent (424) wit was en 33 persent (287) swart. Afrikaans was destyds die huistaal van die meeste inwoners (57 persent).[2]
Daar is gelyknamige voorstede in sowel Kaapstad as Johannesburg, in werklikheid die oostelike dele van Jeppestown.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Belgravia". Sensus 2011.
- ↑ (en) AdrianFrith.com. URL besoek op 28 Februarie 2016.