Bassirou Diomaye Faye
Voorkoms
Bassirou Diomaye Faye | |
Bassirou Diomaye Faye in 2024 | |
President van Senegal
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 April 2024 | |
Eerste minister | Ousmane Sonko |
---|---|
Voorafgegaan deur | Macky Sall |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 25 Maart 1980 Ndiaganiao, Senegal |
Politieke party | PASTEF |
Eggenoot/-note | Marie Khone Faye Absa Faye |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Nasionale Skool van Administrasie |
Bassirou Diomaye Diakhar Faye (gebore 25 Maart 1980), algemeen bekend as "Diomaye", is 'n Senegalese politikus wat sedert 2 April 2024 as president dien. Hy is die hoofsekretaris van die verbode PASTEF en het die 2024 Senegalese presidensiële verkiesing gewen pleks van die gediskwalifiseerde kandidaat Ousmane Sonko.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bassirou Diomaye Faye.
Voorafgegaan deur Macky Sall |
President van Senegal 2024–hede |
Opgevolg deur Ampsbekleër |