Gaan na inhoud

Al-'Kari'a

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
القارعة
  Soera 101 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-'Kari'a
Transliterasie Al-Kaarija
In Afrikaans "Die Ramp"
Deel 30
Ajat 11

Al-'Kari'a (Arabies: القارعة, "Die Ramp") is die 101ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming

[wysig | wysig bron]

Die naam van die soera kom uit vers 1. Dit verwys na die eindtyd. Volgens die geleerde Tafser ibn Kathir is al-'Kari'a een van die name van die oordeelsdag.[1] Die goeie en slegte mense sal dan volgens hulle dade geoordeel word.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Tafsir ibn Kathir. 2000, Darussalam, Riaad (dar-us-salam.com)

Skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige soera:
Al-Adiyat
Die Koran Volgende soera:
At-Takathur
Soera Al-'Kari'a

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114