365
Voorkoms
365 |
◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 360 | 361 | 362 | 363 | 364 | ◄ 365 ► | 366 | 367 | 368 | 369 | 370 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:365 |
Kalenders | ||||||||||||||||
|
Die jaar 365 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 65ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 21 Julie – Kreta word deur een van die swaarste aardbewings uit die mediterraanse geskiedenis getref. Die bewing word in Alexandrië en op Sisilië gevoel en veroorsaak 'n tsoenami wat in Cyrene en Tripolitanië verwoesting teweegbring.[1]
- 26 September – Procopius kom in opstand teen keiser Valens in Konstantinopel.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Minoan Earthquakes: Breaking the Myth through Interdisciplinarity, Simon Jusseret, Manuel Sintubin Leuven University Press, 2017, ISBN 9462701059, ISBN 9789462701052