358
Voorkoms
358 |
◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 353 | 354 | 355 | 356 | 357 | ◄ 358 ► | 359 | 360 | 361 | 362 | 363 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:358 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Tarumanagara | ||||||||||||||||
|
Die jaar 358 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die Franke word bondgenote van die Romeine. Hulle mag die gebied tussen die Ryn- en die Skelde-rivier (d.w.s Vlaandere en suid-Nederland) beset en word die eerste Germaanse federale staat van die Romeinse Ryk.
- Jayasinghawarman stig die koninkryk Tarumanagara in die binneland van Wes-Java[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Java Essay: The History and Culture of a Southern Country Masatoshi Iguchi Troubador Publishing Ltd, 2017, ISBN 1-78462-885-9, ISBN 978-1-78462-885-7