1924
Voorkoms
1924 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1919 | 1920 | 1921 | 1922 | 1923 | ◄ 1924 ► | 1925 | 1926 | 1927 | 1928 | 1929 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1924 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Franz Kafka | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1924 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 25 Januarie-5 Februarie – Die eerste Olimpiese Winterspele word in Chamonix-Mont-Blanc, Frankryk, aangebied.
- 4 Mei-27 Julie – Die agste Olimpiese Somerspele word in Parys, Frankryk, aangebied.
- 26 Junie – Besettende magte van die Verenigde State van Amerika verlaat die Dominikaanse Republiek.
- Professor Raymond Dart vind die oeroue skedel van die sogenaamde Taung-kind naby Taung in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.
- Generaal J.B.M. Hertzog word die derde Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- onbekende dag – Pieter de Villiers, Suid-Afrikaanse pianis, orrelis en komponis († 2015).
- 1 Januarie – Charlie Munger, Amerikaanse prokureur en sakevennoot van Warren Buffett († 2023).
- 2 Januarie – Roberto Sambonet, Italiaanse argitek, ontwerper en skilder († 1995).
- 21 Januarie – Benny Hill, Britse akteur en sanger († 1992).
- 24 Januarie – Graaf John Spencer, vader van Prinses Diana († 1992).
- 2 Februarie – Tine Balder, Vlaamsgebore aktrise, woon en werk van 1960 in Suid-Afrika († 2021).
- 21 Februarie – Robert Mugabe, Zimbabwiese politikus en staatsman, President van Zimbabwe († 2019).
- 23 Februarie – Allan McLeod Cormack, Suid-Afrikaansgebore natuurkundige († 1998).
- 28 Maart – Freddie Bartholomew, Amerikaanse akteur († 1992).
- 3 April – Marlon Brando, Amerikaanse akteur († 2004).
- 3 April – Ivan Andreadis, Tsjeggo-Slowaakse tafeltennisspeler († 1992).
- 4 April – Noreen Nash, Amerikaanse aktrise en skryfster († 2023).
- 15 April – Neville Marriner, Engelse violis en dirigent († 2016).
- 28 April – Kenneth Kaunda, Zambiese president († 2021).
- 7 Mei – Marjorie Boulton, Britse skrywer en digter († 2017).
- 13 Mei – Harry Schwarz, Suid-Afrikaanse politikus en VN-ambassadeur († 2010)
- 22 Mei – Charles Aznavour, Franse sanger, akteur en komponis († 2018).
- 31 Mei – T.T. Cloete, Afrikaanse digter en letterkundige († 2015).
- 8 Junie – Sheldon Allman, Amerikaanse akteur († 2002).
- 12 Junie – George H.W. Bush, Amerikaanse politikus en 41ste President van die Verenigde State (1989–1993) († 2018).
- 22 Junie – Al Debbo, Suid-Afrikaanse akteur, komediant en sanger († 2011).
- 25 Junie – Sidney Lumet, Amerikaanse regisseur en draaiboekskrywer († 2011).
- 4 Julie – Eva Marie Saint, Amerikaanse aktrise.
- 8 Julie – Merwe Scholtz, Afrikaanse letterkundige, taalwetenskaplike, skrywer en digter († 2005)
- 13 Julie – Carlo Bergonzi, Italiaanse opera tenoor († 2014).
- 14 Julie – Stephen Fry, Suid-Afrika se drie-en-twintigste Springbokkaptein († 2002).
- 15 Julie – Bartho Smit, Afrikaanse skrywer en dramaturg († 1986).
- 23 Julie – Brad Johnson, Amerikaanse akteur († 1981).
- 26 Julie – Dirk de Villiers, Suid-Afrikaanse akteur en regisseur († 2009).
- 1 Augustus – Abdoellah bin Abdoel Aziz al-Saoed, koning van Saoedi-Arabië († 2015).
- 3 Augustus – Max van der Stoel, Nederlandse politikus († 2011).
- 5 Augustus – Sarel Hayward, Suid-Afrikaanse politikus († 1999).
- 27 Augustus – Ds. Vidius Nel, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 2007).
- 29 Augustus – Samuel Hynes, Amerikaanse vlieënier, professor van letterkunde en skrywer († 2019).
- 9 September – Sylvia Miles, Amerikaanse aktrise († 2019).
- 16 September – Lauren Bacall, Amerikaanse aktrise († 2014).
- 21 September – Amílcar Cabral, Kaapse Verdiese landboukundige, skrywer en politikus († 1973).
- 28 September – Rudolf Barsjai, Sowjet en Russiese dirigent en altviolis († 2010).
- 1 Oktober – Jimmy Carter, 39ste President van die Verenigde State.
- 21 Oktober – Joyce Randolph, Amerikaanse aktrise († 2024).
- 11 November – Harry Kuitert, Nederlandse teoloog († 2017).
- 25 November – Paul Desmond, Amerikaanse jazz musikant († 1977)
- 12 Desember – Anna-Louize Heiberg, professor in Wysbegeerte aan die Universiteit van Natal en Afrikaanse skrywer van romans († 2013).
- 19 Desember – Cicely Tyson, Amerikaanse aktrise en vervaardiger († 2021)
- 22 Desember – Barrie Biermann, Suid-Afrikaanse argitek († 1991).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 21 Januarie [O.S. 10 April] – Wladimir Lenin, Russiese kommunis en politikus (* 1870).
- 3 Februarie – Woodrow Wilson, die 28ste President van die Verenigde State (* 1856).
- 14 April – Louis Sullivan, Amerikaanse argitek (* 1856).
- 3 Junie – Franz Kafka, een van die grootste fiksieskrywers van die 20ste eeu (* 1883).
- 27 Julie – Ferruccio Busoni, Italiaanse pianis, komponis, dirigent, skrywer, verwerker van musiek en pedagoog (* 1866).
- 3 Augustus – Joseph Conrad, Engelse skrywer (* 1857).
- 21 Oktober – Elsie Eloff-Kruger, dogter van pres. Paul en mev. Gezina Kruger (* 1853).
- 4 November – Gabriel Fauré, Franse komponis (* 1845).
- 22 November – Herman Heijermans, Nederlandse skrywer (* 1864).
- 29 November – Giacomo Puccini, 'n Italiaanse komponis van hoofsaaklik operamusiek (* 1858).