1653
Voorkoms
1653 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1648 | 1649 | 1650 | 1651 | 1652 | ◄ 1653 ► | 1654 | 1655 | 1656 | 1657 | 1658 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1653 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1653 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 13 Januarie – Jan van Riebeeck teken in sy dagregister aan dat op hierdie dag die eerste koring in die Kaapkolonie gedors is.
- 13 Mei – Fabio Chigi (later Pous Alexander VII) word aartsbiskop van Imola.
- 23 Junie – Pous Innocentius X stel Carlo Barberini aan as kardinaal.
- 10 Augustus – Die Seeslag van Scheveningen gedurende die Eerste Anglo-Nederlandse Oorlog vind plaas.
- Onbekend – Jan van Riebeeck stel Jacob Ryniers aan as die eerste sekunde in die Kaap van Goeie Hoop.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 17 Februarie – Arcangelo Corelli, Italiaanse komponis († 1713).
- 18 Oktober – Abraham van Riebeeck, Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië († 1713).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 3 Oktober – Marcus Zuerius van Boxhorn, Nederlandse geleerde en taalkundige. (* 28 Augustus 1612)