1485
Voorkoms
1485 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1480 | 1481 | 1482 | 1483 | 1484 | ◄ 1485 ► | 1486 | 1487 | 1488 | 1489 | 1490 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1485 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1485 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 6 Januarie – Pous Innocentius VIII verklaar Markgraaf Leopold van Oostenryk heilig.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 16 Desember – Catharina van Aragon, Koningin van Engeland en eerste vrou van Hendrik VIII van Engeland († 1536).
- Onbekend – Hernán Cortés, 'n Spaanse conquistador († 1547)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 22 Augustus – Richard III, koning van Engeland (* 1452)