1282
Voorkoms
1282 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1277 | 1278 | 1279 | 1280 | 1281 | ◄ 1282 ► | 1283 | 1284 | 1285 | 1286 | 1287 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1282 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1282 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Riga sluit by die Hanseverbond aan.
- Die eiland Malta (Middellandse See) word deur troepe van die Koninkryk van Aragón verower.
- 31 Maart – Die Sisiliaanse Vespers: volksopstand teen Karel van Anjou.
- 11 Desember – Llywelyn ap Gruffudd, die laaste onafhanklike Prins van Wallis, sterf in 'n lokval naby Builth Wells.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Pous Innocentius VI, die 199ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1362).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 11 Desember – Michael VIII Palaiologos, Keiser van die Bisantynse Ryk (* 1223)