Óbuda
Voorkoms
Óbuda is 'n historiese stad in Hongarye. Die land se hoofstad, Boedapest, is gevorm op 17 November 1873 toe Boeda, Óbuda en Pest saamgesmelt het.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ budapest.com (geskiedenis oor Boedapest) (en) (de)