Gaan na inhoud

Saterfries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur CommonsDelinker (besprekings | bydraes) op 19:45, 29 September 2024 (Administrateur CommonsDelinker vervang "Saterland_flag.svg" met "DEU_Saterland_Flag.svg" omrede: File renamed: Criterion 4 (harmonizing names of file set))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Saterfries
Seeltersk
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Nedersakse
Totale sprekers: 2 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Saterfries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: gem
ISO 639-3: stq 
Huidige verspreiding van Friese tale: ██ Noord-Fries ██ Saterfries ██ Wes-Fries
Tweetalige padteken in Nedersakse

Saterfries of Saterland-Fries (Seeltersk, Duits: Saterfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 2 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse (Saterland) gepraat word. Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan.

Die naaste tale, wat nou aan Saterfries verwant is, is Noord- en Oos-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Saterfriesisch" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019. Besoek op 6 April 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Saterfries
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)