Gaan na inhoud

Pous Leo VI: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
EmausBot (besprekings | bydraes)
k r2.6.4) (robot Bygevoeg: sh:Lav VI (papa)
EmausBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.2+) (robot Verander: yo:Pópù Leo VI
Lyn 94: Lyn 94:
[[vi:Giáo hoàng Lêô VI]]
[[vi:Giáo hoàng Lêô VI]]
[[war:Papa León VI]]
[[war:Papa León VI]]
[[yo:Pope Leo VI]]
[[yo:Pópù Leo VI]]
[[zh:教宗良六世]]
[[zh:教宗良六世]]

Wysiging soos op 04:13, 4 Augustus 2012

Pous Leo VI
Lêer:LeoVIpapa.jpg
Pontifikaat begin Mei 928
Pontifikaat eindig Desember 928
Voorganger Johannes X
Opvolger Stefanus VII (VIII)
Gebore
Rome, Italië
Sterf Desember 928
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Leo

Leo VI was die 123ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie

Pous Leo VI is gebore in Rome, Italië die seun van Christoforus uit die familie van die Sanguigna. Voor sy verkiesing was Leo kardinaal-piester van St. Susanna. In Mei 928 volg hy Pous Johannes X op en regeer tot sy dood in Desember 928. Hy word opgevolg deur Pous Stefanus VII (VIII). Die naam ‘Leo’ beteken 'Leeu'.

Pontifikaat

Pous Leo VI is tot pous verkies deur die invloed van Marozia [1]. Hy het die besluite van die sinode van Split in 926 bekragtig en Split tot aartsbisdom verhef, waardeur alle biskoppe van Dalmasië aan Split ondergeskik geword het.

Daar bestaan twyfel oor die wettigheid van Leo VI (en sy opvolger Stefanus VII (VIII)) se verkiesing omdat Pous Johannes X nog gelewe het as gevangene in die Engeleburg.

Bibliografie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings

  1. "Leo VI." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 20 Mei 2008 <https://www.britannica.com/eb/article-9047792>.

Eksterne skakels

Wikisource
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.


Opvolging

Voorafgegaan deur
Johannes X
Pous (Pontifex Maximus)
928928
Opgevolg deur
Stefanus VII