hack
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | hack | hacks |
- Die breek van 'n kode, indring by 'n rekenaarstelsel, ongemagtigde of onortodokse verandering aan 'n rekenaarprogram, of 'n rekenaarprogram wat dit outomaties vermag.
- Talentlose persoon, veral talentlose skrywer, iemand wat niks weet nie, kwaksalwer.
- Huurarbeider.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | hack |
he, she, it | hacks | |
Verlede Tyd | hacked | |
Verlede Deelwoord | hacked | |
Teenwoordige Deelwoord | hacking | |
Verdere vervoegings: hack (vervoeging) |