Swahili Wikipedia
Voorkoms
Swahili Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Swahili |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Outeur | Die gemeenskap |
Huidige status | Aktief |
URL | https://sw.wikipedia.org/ |
Die Swahili Wikipedia (Wikipedia ya Kiswahili) is die Swahili weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 88 177 artikels, wat dit die 78ste grootste Wikipediaprojek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongotale met meer as 1 000 artikels. Die Swahili Wikipedia is tans die derde grootste Afrikawikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia en die Malgassiese Wikipedia.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Afrikaanse Wikipedia
- Joroeba Wikipedia
- Malgassiese Wikipedia
- Noord-Sotho Wikipedia
- Somaliese Wikipedia
- Suid-Sotho Wikipedia
- Tsonga Wikipedia
- Tswana Wikipedia
- Venda Wikipedia
- Xhosa Wikipedia
- Zoeloe Wikipedia
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Swahili Wikipedia. |
- Tuisblad van die Swahili Wikipedia
- Statistiek vir die Swahili Wikipedia deur Erik Zachte
- Takwimu Wikipedia ya Kiswahili – statistieke vir die Swahili Wikipedia