SuperSport
SuperSport | |
---|---|
Gestig | 1988 (as Sport-segment op M-Net) 1995 (as 'n enkele volledige kanaal) |
Gesluit | Aktief |
Eienaar | Naspers |
Beeldformaat | 576i (SDTV 16:9, 4:3) 1080i (HDTV) |
Slagspreuk | World of champions |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels, Afrikaans, Portugees, Xhosa en Zoeloe |
Uitsaaiarea | Afrika |
Hoofkantoor | Randburg |
Vorige naam | M-Net SuperSport (1988 tot 1994) |
Susterkanale | Sky Sports, ESPN |
Webtuiste | www.supersport.com |
M-Net | kanaal M-Net (as 'n sporttoevoer tydens belangrike gebeure) |
DStv | kanaal 200–247 |
DStv IPTV-diens | kanaal 200–247 |
www.supersport.com | kanaal Live SuperSport Streaming-aanlyn |
SuperSport is 'n groep Suid-Afrikaanse TV-kanale waarop sportwedstryde uitsaai word. Hierdie kanale word deur Naspers besit en op MultiChoice se DStv-satellietdiens gebeeldsend. SuperSport verskaf ook sportdekking in verskeie Afrika-lande. Hulle word as die grootste verskaffer van sportdekking in Suid-Afrika, Afrika, en geoordeel aan die hoeveelheid inhoud, die wêreld beskou.[1]
SuperSport is by verre die uitsaaier wat die grootste verskeidenheid sportsoorte aanbied. Van die sportsoorte wat algemeen op hulle kanale gesien kan word sluit in: rugby, krieket, sokker, gholf, tennis, motorsport, fietsry, boks, stoei, atletiek en uithou-byeenkomste. Hulle is die wêreld se grootste uitsaaier van lewendige rugby- en krieketwedstryde, asook Premier League-sokkerwedstryde.[2]
Meeste programme word in Engels uitgesaai. Sommige wedstryde, soos die groot rugbywedstryde, word van alternatiewe klankbane, waaronder Afrikaanse kommentaar, voorsien. Verskeie wedstryde word ook in hoëdefinisie uitgesaai.
Lys van kanale
[wysig | wysig bron]- SuperSport HD 1
- SuperSport HD 2
- SuperSport HD 3
- SuperSport Blitz
- SuperSport 1
- SuperSport 2
- SuperSport 3 (Suid-Afrika)
- SuperSport 3A (Res van Afrika)
- SuperSport 3N (Nigerië)
- SuperSport 4 (Nie in Nigerië beskikbaar nie)
- SuperSport 5
- SuperSport 5A
- Supersport 5N
- SuperSport 6
- SuperSport 7 (Suid-Afrika)
- Supersport Action (Eksklusief op DStv Select)
- Supersport Live Events (Slegs op DStv Mobile 3g)
Die onderstaande kanale is nie in Suid-Afrika beskikbaar nie:
- SuperSport 7N
- Supersport 7A
- SuperSport 9
- SuperSport 10
- SuperSport Maximo
- SuperSport Maximo 2
- Select Sports (voormalig: SuperSport Select)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ten Sports, Supersport sign multi-year digital content partnership" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2013. Besoek op 4 September 2010.
- ↑ "SuperSport wins South African contracts" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 4 September 2010.