Rochester, New York
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New York |
County | Monroe |
Koördinate | 43°10′N 77°36′W / 43.167°N 77.600°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 96,1 vk km |
Hoogte bo seevlak | 154 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 210 358 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 368,3/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Lovely Warren (D) |
Amptelike Webwerf | cityofrochester.gov |
Rochester is 'n hawestad geleë aan die Ontariomeer in die deelstaat New York. Die Geneseerivier mond ook hier in die meer uit en daar is drie watervalle van die rivier in die stad. Die stad is 105km noordoos van Buffalo. Die administratiewe setel van Monroe County is in die stad geleë.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 115.