Masjhad
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Mashhad)
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Iran |
Provinsie | Razavi Khorasan |
Koördinate | 36°18′N 59°36′E / 36.300°N 59.600°O |
Stigting | 3de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 204 vk km |
Hoogte bo seevlak | 985 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 2 907 316 |
- Bevolkingsdigtheid | 14 251/vk km |
Tydsone | IRST / UTC +3:30 |
- Somertyd | IRDT / UTC +4:30 |
Burgemeester | Mohammad Pejman |
Amptelike webwerf | www.mashhad.ir |
Mashhad (Persies: مشهد) is die tweede grootste stad van Iran naas die hoofstad Teheran en het meer as 2,5 miljoen inwoners. Dit is die hoofstad van die provinsie Khorasan, die grootste provinsie van Iran wat in die Noordooste van die land lê.
Mashhad is 'n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die graf van Imam Reza, die agtste imam van die sjiiete. Daar kom jaarliks miljoene besoekers na Mashhad, wat hierdie stad tot een van die belangrikste bestemmings vir pelgrimstogte van die wêreld maak. Mashhad is ook 'n nywerheidsentrum en beskik oor 'n internasionale lughawe en 'n moltreinnetwerk. Mashhad staan soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte en sy turkoois.