John Finn
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Finn | |
Geboortenaam | John Joseph Finn |
---|---|
Geboorte | 30 September 1952 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Finn (gebore 30 September 1952) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Glory (1989), Blown Away (1994), True Crime (1999), en Catch Me If You Can (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: Glory
- 1991: Cover-Up
- 1994: Blown Away
- 1999: True Crime
- 2002: Catch Me If You Can
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: EZ Streets
- 1999: Seasons of Love
- 2003: Cold Case
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Posing: Inspired by Three Real Stories
- 1992: Steel Justice
- 1995: Murderous Intent
- 2000: Deadlocked