Gaan na inhoud

Armene

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Armeniërs)
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Armeens.
Armene

Totale bevolking: ca. 6[1][2][3][4]–8 miljoen[5][6][7][8][9][10]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Armenië Armenië ~3 miljoen[11]

Vlag van Rusland Rusland 1,2[12]–2,9 miljoen[13]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 483 366[14]–1,5 miljoen[15][16][17]
Vlag van Frankryk Frankryk 250 000[18]–750 000[19]
Vlag van Georgië Georgië (uitsluitende Abchasië) 248 929[20]
Vlag van Republiek Artsach Republiek Artsach 146 573[21]
Vlag van Iran Iran 120 000[22]
Vlag van Libanon Libanon 100 000[23]
Vlag van Sirië Sirië 100 000[24]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 100 000[25]
Vlag van Griekeland Griekeland 80 000[26]
Vlag van Argentinië Argentinië 70 000
Vlag van Turkye Turkye 60 000[27]
Vlag van Kanada Kanada 55 740[28]
Vlag van Pole Pole 50 000[29]
Vlag van Abchasië Abchasië 41 864[30]

Taal: Armeens
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Christendom: Armeens-Apostoliese KerkRooms-Katolieke KerkProtestantisme
Verwante etniese groepe: Ander Indo-Europese volke
Hayk, die legendariese stigter en apostel van die Armeense nasie – skildery deur Mkrtum Hovnatanian (1779–1846)

Die Armene of Armeniërs (Armeens: հայեր, hayer [hɑˈjɛɾ]) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Armenië en die omstrede Republiek van Nagorno-Karabach wat Armeens, 'n Indo-Europese taal, as moedertaal praat. Hulle vorm naas die Azerbeidjanners die tweede grootste inheemse etniese groep in die Kaukasus-streek en die titulêre nasie van Armenië, waar hulle sowat 98% van dié land se bevolking uitmaak.

Die meeste Armene is aanhangers van die Armeens-Apostoliese Kerk, die wêreld se oudste nasionale kerk. Die Christendom het kort ná Jesus Christus se dood Armenië bereik as gevolg van die twee apostels Thaddeüs en Bartolomeüs se suksesvolle pogings.[31] In die 4de eeu het die Koninkryk van Armenië die eerste land geword wat die Christendom as 'n staatsgodsdiens aanvaar het, nog voor die destydse Romeinse Ryk.[32]

As gevolg van die Armeense volksmoord (1915–1916) in die Ottomaanse Ryk tydens die Eerste Wêreldoorlog het 'n groot Armeense diaspora in Westerse lande en die destydse Russiese Ryk gevestig.[33] Wêreldwyd leef tussen 6 en 8 miljoen Armene, waarvan meer as 3 miljoen in Armenië, tussen 1,2 en 2,9 miljoen in Rusland, tussen 483 366 en 1,5 miljoen in die Verenigde State en tussen 250 000 en 750 000 in Frankryk. Die klein Armeense gemeenskap in Suid-Afrika word op sowat 200 siele beraam.[34]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Dennis J.D. Sandole (24 Januarie 2007). Peace and Security in the Postmodern World: The OSCE and Conflict Resolution. Routledge. p. 182. ISBN 9781134145713.
  2. (en) McGoldrick, Monica; Giordano, Joe; Garcia-Preto, Nydia, reds. (18 Augustus 2005). Ethnicity and Family Therapy, Third Edition (3 uitg.). Guilford Press. p. 439. ISBN 9781606237946.
  3. (en) Gevorg Sargsyan; Ani Balabanyan; Denzel Hankinson (1 Januarie 2006). From Crisis to Stability in the Armenian Power Sector: Lessons Learned from Armenia's Energy Reform Experience (illustrated uitg.). World Bank Publications. p. 18. ISBN 9780821365908.
  4. (en) Arthur G. Sharp (15 September 2011). The Everything Guide to the Middle East: Understand the people, the politics, and the culture of this conflicted region. Adams Media. p. 137. ISBN 9781440529122.
  5. (en) Von Voss, Huberta (2007). Portraits of Hope: Armenians in the Contemporary World. New York: Berghahn Books. p. xxv. ISBN 9781845452575.
  6. (en) Freedman, Jeri (2008). The Armenian genocide. New York: Rosen Publishing Group. p. 52. ISBN 9781404218253.
  7. (en) Guntram H. Herb, David H. Kaplan (2008). Nations and Nationalism: A Global Historical Overview: A Global Historical Overview. Santa Barbara, California: ABC-CLIO. p. 1705. ISBN 9781851099085.
  8. (en) Robert A. Saunders, Vlad Struko (2010). Historical dictionary of the Russian Federation. Lanham, Maryland: Scarecrow Press. p. 50. ISBN 9780810854758.
  9. (en) Philander, S. George (2008). Encyclopedia of global warming and climate change. Los Angeles: SAGE. p. 77. ISBN 9781412958783.
  10. (en) Robert A. Saunders, Vlad Strukov (2010). Historical dictionary of the Russian Federation. Lanham, Maryland: Scarecrow Press. p. 51. ISBN 9780810874602.
  11. "Statistical Service of Armenia" (PDF) (in Engels). Armstat. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 20 Februarie 2014.
  12. "National makeup of the population of the Russian Federation (Национальный состав населения Российской Федерации)" (in Russies). Russian Federal State Statistics Service. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 5 Januarie 2013.
  13. (en) Robert A. Saunders, Vlad Struko (2010). Historical dictionary of the Russian Federation. Lanham, Maryland: Scarecrow Press. p. 50. ISBN 978-0-8108-5475-8.
  14. (en) "Total ancestry categories tallied for people with one or more ancestry categories reported 2011 American Community Survey 1-Year Estimates" (PDF). United States Census Bureau. Besoek op 22 Desember 2012.
  15. (en) "Barack Obama on the Importance of US-Armenia Relations". Armenian National Committee of America. 19 Januarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2013. Besoek op 24 Julie 2012.
  16. (en) "Kim Kardashian Urges Support for Telethon". The Armenian Weekly. 20 Mei 2012. Besoek op 24 Julie 2012.
  17. Milliken, Mary (12 Oktober 2007). "Armenian-American clout buys genocide breakthrough" (in Engels). Reuters. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2015. Besoek op 5 Desember 2012.
  18. (en) Thon, Caroline (2012). Armenians in Hamburg: an ethnographic exploration into the relationship between diaspora and success. Berlin: LIT Verlag Münster. p. 25. ISBN 978-3-643-90226-9.
  19. (en) Taylor, Tony (2008). Denial: history betrayed. Carlton, Victoria: Melbourne University Pub. p. 4. ISBN 978-0-522-85482-4.
  20. "The State Department for Statistics of Georgia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2019.
  21. Republiek van Nagorno-Karabach. "Population estimates of NKR as of 01.01.2013" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 20 Februarie 2014.
  22. Vardanyan, Tamara (21 Junie 2007). "Իրանահայ համայնք. ճամպրուկային տրամադրություններ – The Iranian-Armenian community" (in Armeens). Noravank Foundation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 5 Januarie 2013.
  23. (en) Gibney, Matthew J. (2005). Immigration and asylum: from 1900 to the present. Santa Barbara, California: ABC-CLIO. p. 13. ISBN 978-1-57607-796-2.
  24. "THE VIRTUAL MUSEUM OF ARMENIAN DIASPORA" (in Engels). Ministry of Diaspora of the Republic of Armenia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2014. Besoek op 19 Februarie 2014.
  25. (en) The distribution of the population by nationality and mother tongue, Kiëf: State Statistics Committee of Ukraine, 2001, https://www.ukrcensus.gov.ua/eng/results/nationality_population/nationality_1/s5/?botton=cens_db&box=5.1W&k_t=00&p=20&rz=1_1&rz_b=2_1%20&n_page=2, besoek op 5 Januarie 2013 [dooie skakel]
  26. Bedevyan, Astghik (18 Januarie 2011). "Հունաստանի հայ համայնքը պատրաստվում է Հայաստանի նախագահի հետ հանդիպմանը – Armenian community of Greece preparing for the meeting with the Armenian president" (in Armeens). Radio Free Europe/Radio Liberty Armenian Service. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 10 Januarie 2015.
  27. (en) "Foreign Ministry: 89,000 minorities live in Turkey". Today's Zaman. 15 Desember 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2011. Besoek op 5 Januarie 2013.
  28. (en) Canada National Household Survey, Statistics Canada, 2011, https://www12.statcan.gc.ca/nhs-enm/2011/dp-pd/dt-td/Rp-eng.cfm?LANG=E&APATH=3&DETAIL=0&DIM=0&FL=A&FREE=0&GC=0&GID=0&GK=0&GRP=0&PID=105396&PRID=0&PTYPE=105277&S=0&SHOWALL=0&SUB=0&Temporal=2013&THEME=95&VID=0&VNAMEE=&VNAMEF=, besoek op 20 Augustus 2013 
  29. (pl) "Narodowy Spis Powszechny 2011 (Polish Census of 2011)". Główny Urząd Statystyczny (Polish Central Statistical Office). 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2015. Besoek op 31 Oktober 2015.
  30. "В Абхазии объявили данные переписи населения". Delfi (in Russies). 29 Desember 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2019. Besoek op 20 Augustus 2013.
  31. (en) Hastings, Adrian (2000). A World History of Christianity. Wm. B. Eerdmans Publishing. p. 289. ISBN 978-0-8028-4875-8.
  32. "Armenia first nation to adopt Christianity as a state religion" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 27 Februarie 2007.
  33. (en) Richard G. Hovannisian, The Armenian people from ancient to modern times: the fifteenth century to the twentieth century, Volume 2, bl. 427, Palgrave Macmillan, 1997.
  34. "haias.net: Armenian Population. Besoek op 10 Junie 2018". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2012. Besoek op 10 Junie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]