Atafu
Voorkoms
Atafu | |
---|---|
Sononder in Atafu | |
Geografie
| |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 8°33′S 172°28′W / 8.550°S 172.467°W
|
Totale eilande | 52
|
Oppervlakte | 2,5 vk km
|
Administrasie | |
Nieu-Seeland | |
Gebied | Tokelau
|
Demografie | |
Bevolking | 541
|
Atafu (voorheen Duke of York Group) is 'n groep van 52 koraaleilandjies wat 'n strandmeer omring. Dit vorm saam met die twee ander atolle Fakaofo en Nukunonu die gebied Tokelau, 'n gebied van die Koninkryk van Nieu-Seeland. Met 'n oppervlakte van 2,5 km² is dit die kleinste van die drie eilandgroepe. Atafu het 'n bevolking van 541 in 2016 gehad. Tokelau se hoofstad wissel jaarliks tussen Atafu, Nukunonu en Fakaofo.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Tokelau Government – Political System". Regering van Tokelau. Besoek op 12 November 2021.
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Algemeen
- (en) "Atafu". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 April 2022.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Atafu.