Gaan na inhoud

Daegu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 16:01, 30 Junie 2012 (Bygewerk)

Daegu
대구광역시
Lêer:Montage of Daegu.jpg

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Yeongnam
 Koördinate 35°52′N 128°36′O / 35.867°N 128.600°O / 35.867; 128.600
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 884,10 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 2 446 418
 - Bevolkingsdigtheid 2 800/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Kim Bum-il (김범일)
 Amptelike webwerf www.daegu.go.kr
Daegu in die 18de eeu

Daegu (Koreaans: 대구광역시) is die vierde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan en Incheon in die suide van Suid-Korea en lê in die suide van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 2 446 418 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 884,10 km². Daegu is die belangrikste administratiewe, politiese en ekonomiese sentrum in die suide.