Gaan na inhoud

Groep (periodieke tabel): Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
RedBot (besprekings | bydraes)
Uitleg van bronteks
 
(22 wysigings tussenin deur 14 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 2: Lyn 2:
! bgcolor="#cccc99" | Groepe
! bgcolor="#cccc99" | Groepe
|---
|---
| [[Alkalie-metaal|Alkalie-metale]] (1)
| [[Alkalimetaal|Alkalimetale]] (1)
|---
|---
| [[Alkalie-aard metaal|Alkalie-aard metale]] (2)
| [[Aardalkalimetaal|Aardalkalimetale]] (2)
|---
|---
| [[Skandiumgroep]] (3)
| [[Skandiumgroep]] (3)
Lyn 32: Lyn 32:
| [[Halogeen|Halogene]] (17)
| [[Halogeen|Halogene]] (17)
|---
|---
| [[Edelgas|Edelgasse]] (18)
| [[Edelgas]]se (18)
|}
|}


Die [[chemiese element|elemente]] van die [[periodieke tabel]] kan in 'n aantal '''groepe''' verdeel word op die basis van hulle bepaalde [[chemie|chemiese]] eienskappe wat hulle in gemeen het. 'n Groep is dus niks meer as 'n versamelnaam vir 'n aantal elemente. Die meeste van hierdie groepe val saam die kolomme in die tabel. Die [[platinumgroep]] beslaan meer kolomme en die (horisontaal neergelegde) [[lantanied]]e en [[aktinied]]e word dikwels as deel van die [[skandiumgroep]] gereken. Die grootste groep, die [[oorgangsmetaal|oorgangsmetale]] kan verder in subgroepe onderverdeel word.
Die [[chemiese element|elemente]] van die [[periodieke tabel]] kan in 'n aantal '''groepe''' verdeel word op grond van die [[chemie]]se eienskappe wat hulle in gemeen het. 'n Groep is dus niks meer as 'n versamelnaam vir 'n aantal elemente nie. Die meeste van hierdie groepe stem ooreen met die kolomme in die tabel. In die moderne tabel word gewoonlik 18 van hierdie kolomgroepe onderskei. Van die groepe het hul eie name soos die [[halogeen|halogene]] van groep 17.


Maar daar bestaan ook ander groepe. Die [[platinumgroep]] beslaan byvoorbeeld 3 kolomme en die (horisontale) [[lantanied]]e en [[aktinied]]e word dikwels as deel van die [[skandiumgroep]] gereken. Die grootste groep, die [[oorgangsmetaal|oorgangsmetale]], kan verder in subgroepe onderverdeel word.
Dikwels word 'n groep vernoem na die naam van die eerste element in die groep, soos byvoorbeeld die [[boorgroep]]. Ander groepe het dikwels om geskiedkundige redes 'n aparte naam, soos byvoorbeeld die [[edelgas]]se.


Dikwels word 'n groep vernoem na die eerste element daarin, soos die [[boorgroep]]. Ander groepe het dikwels om geskiedkundige redes 'n ander naam, soos die [[edelgas]]se.

== Homoloë ==
'n Element in 'n kolom word 'n ''homoloog'' van die ander elemente in dieselfde kolom genoem en hierdie term word ook vir hulle verbindings gebruik. Byvoorbeeld swawelsuur {{chem|H|2|S|O|4}} en seleensuur {{chem|H|2|Se|O|4}} is homoloë. Die eieskappe van [homoloë verbindings is dikwels baie vergelykbaar. Swawelsuur en seleensuur is altwee sterke sure. 'n Reeks soos {{chem|H|2|O}}, {{chem|H|2|S}}, {{chem|H|2|Se}}, {{chem|H|2|Te}} - met groep 16 se elemente- word 'n [[homoloë reeks]] genoem.

== Ander groeperings ==
Andere groeperinge binne die periodieke tabel is:
Andere groeperinge binne die periodieke tabel is:
* [[Periode (periodieke tabel)|periodes]]
*[[Periodieke tabel periode|periode]]s
*[[Periodieke tabel blok|blokke]]
* [[Blok (periodieke tabel)|blokke]]
*[[Periodieke tabel reeks|reekse]]
* [[Chemiese reeks|reekse]]


==Verwysings==
== Verwysings ==
* [[:nl:Chemische groep|Vertaal uit die Nederlandse Wikipedia]]
[https://nl.wikipedia.org/wiki/Chemische_groep Ooreenkomstige artikel in die Nederlandstalige Wikipedia]


[[Kategorie:Chemie]]
[[Kategorie:Chemiese elemente]]
[[Kategorie:Chemiese elemente]]
[[Kategorie:Periodieketabelgroepe| ]]

[[als:Gruppe des Periodensystems]]
[[ar:مجموعة جدول دوري]]
[[ast:Grupu de la tabla periódica]]
[[bg:Група на периодичната система]]
[[ca:Grup de la taula periòdica]]
[[cs:Skupina (periodická tabulka)]]
[[cy:Grŵp yn y tabl cyfnodol]]
[[da:Gruppe (periodisk system)]]
[[de:Gruppe des Periodensystems]]
[[en:Group (periodic table)]]
[[eo:Grupo de la perioda tabelo]]
[[es:Grupo de la tabla periódica]]
[[eu:Taula periodikoaren talde]]
[[fa:گروه‌های جدول تناوبی]]
[[fi:Ryhmä (jaksollinen järjestelmä)]]
[[fr:Groupe du tableau périodique]]
[[fy:Gemyske kloft]]
[[ga:Grúpaí an tábla pheiriadaigh]]
[[gl:Grupo da táboa periódica]]
[[hi:समूह (आवर्त सारणी)]]
[[id:Golongan tabel periodik]]
[[is:Flokkur (lotukerfið)]]
[[it:Gruppo della tavola periodica]]
[[ja:元素の族]]
[[jv:Golongan tabel périodik]]
[[ko:주기율표 족]]
[[la:Grex (systema periodicum)]]
[[lmo:Grupp de la taola periòdica]]
[[mi:Rōpū ripanga pūmotu]]
[[ms:Siri kimia]]
[[nds:Grupp (Chemie)]]
[[nl:Chemische groep]]
[[nn:Gruppene i periodesystemet]]
[[no:Periodesystemets grupper]]
[[pl:Grupa układu okresowego]]
[[pt:Grupo (química)]]
[[ro:Grupă (tabelul periodic al elementelor)]]
[[ru:Группа периодической системы]]
[[simple:Group (periodic table)]]
[[sk:Skupina (periodická tabuľka)]]
[[sl:Skupina periodnega sistema]]
[[sq:Grupet e sistemit periodik]]
[[su:Golongan tabél periodik]]
[[sv:Periodiska systemets grupper]]
[[th:หมู่ในตารางธาตุ]]
[[tr:Periyodik cetvelin grupları]]
[[uk:Група періодичної системи]]
[[ur:گروہ (دوری جدول)]]
[[vi:Nhóm tuần hoàn]]
[[zh:族 (化学)]]
[[zh-min-nan:Goân-sò͘ ê cho̍k]]

Huidige wysiging sedert 14:47, 9 September 2018

Groepe
Alkalimetale (1)
Aardalkalimetale (2)
Skandiumgroep (3)
Titaangroep (4)
Vanadiumgroep (5)
Chroomgroep (6)
Mangaangroep (7)
Platinumgroep (8, 9 en 10)
Kopergroep (11)
Sinkgroep (12)
Boorgroep (13)
Koolstofgroep (14)
Stikstofgroep (15)
Suurstofgroep (16)
Halogene (17)
Edelgasse (18)

Die elemente van die periodieke tabel kan in 'n aantal groepe verdeel word op grond van die chemiese eienskappe wat hulle in gemeen het. 'n Groep is dus niks meer as 'n versamelnaam vir 'n aantal elemente nie. Die meeste van hierdie groepe stem ooreen met die kolomme in die tabel. In die moderne tabel word gewoonlik 18 van hierdie kolomgroepe onderskei. Van die groepe het hul eie name soos die halogene van groep 17.

Maar daar bestaan ook ander groepe. Die platinumgroep beslaan byvoorbeeld 3 kolomme en die (horisontale) lantaniede en aktiniede word dikwels as deel van die skandiumgroep gereken. Die grootste groep, die oorgangsmetale, kan verder in subgroepe onderverdeel word.

Dikwels word 'n groep vernoem na die eerste element daarin, soos die boorgroep. Ander groepe het dikwels om geskiedkundige redes 'n ander naam, soos die edelgasse.

Homoloë

[wysig | wysig bron]

'n Element in 'n kolom word 'n homoloog van die ander elemente in dieselfde kolom genoem en hierdie term word ook vir hulle verbindings gebruik. Byvoorbeeld swawelsuur H2SO4 en seleensuur H2SeO4 is homoloë. Die eieskappe van [homoloë verbindings is dikwels baie vergelykbaar. Swawelsuur en seleensuur is altwee sterke sure. 'n Reeks soos H2O, H2S, H2Se, H2Te - met groep 16 se elemente- word 'n homoloë reeks genoem.

Ander groeperings

[wysig | wysig bron]

Andere groeperinge binne die periodieke tabel is:

Verwysings

[wysig | wysig bron]